We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Baiza

by 029

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $7 USD  or more

     

1.
Intro 01:59
Verse 1 1997 Toe vind ek rhymes in my bek in Freestyle was die begin Die geboorte van n rap koning N paar mics geskeer Deur my ou goete word ek nou nog ge-eer End dus toe die next step Ons begin op hoeke rap En battle mekaar Geen violence deur hip hop het ons goete ge-settle Daar was ma geen recording equipment Toe skyf ons oor na phone recordings as n shipment En net da toe trap ons n paar mense se tone En ons se groep kavuki side, was toe gebore Mense pas toe aan en vra skierlik vir nog so n iets Dit is net da wa ons beginne rap op downloaded beats Maak toe die eerste mixtape Ja die response was baie great En na dai val die kak toe regtag uit Musiek het geland N sat was geplant Ewe skierlik is n paar dood gewone laaitiekies nou in die koerant Radio interviews En ons beginne inspire somme n hele paar crews Ma dit stop nie da Ha a Toe vang ons mos die kamera En musiek videos volg agterna So val ons uit mekaar Ma kom toe wee bymekaar Met net so n klein change in ons visie Next thing you know is ons se musiek videos op televisie Wie sou dit verwaag N droom met wildskrag Is n droom met mag Ek wil die geleentheid vat om elke mens te dank wat nog dagliks aanhou en nooit opgee in lewe ek moedig julle aan want elke een van julle is iemand se hero en mag beter geleenthede op julle pad kom en soos ons se groot mense altyd se is die bietjie wat altyd die grootste verskil maak My naam is 029 hoop my musiek inspireer een mens om n verandering te maak released July 30, 2021 Composer : Adrian Randell Du Plessis Mix/Matered : Macdonald Maarenz Nathaniel Jonkers
2.
Baiza Nie 03:32
Chorus Bring kompetisie hie san Ek is n son of a gun Jy blom met moegoes nangaan So sit alles op my naam Bring kompetisie hie san Sal jy op my level kan hang Se my vir wie is jy bang Ek sit alles op my naam Nou hoekom baiza jy san Is jy dan bang boy Nou hoekom baiza dan Sal jy kan staan boy Verse 1 Jy point point met jou stok wat wil jy sien Gatte steek ek vinnig soos n naai masjien Die op n tyd jyt gemeet met die wolverine Jys n groot loss waste in die game pas glad nie in my jean Ek meng nie met eiers hulle hang mos in between Wat is n koning sonder n kroon Ek is hie om te sit op my troon Kook warm vang jy die hitte van my stoom Gangster rap ek spit somme rof Viesies kan jy mosi vang aan suurstof Ma wag dat 029 ontplof Ek skiet net kop skoot En maak n beat mors dood So Kom ek se dit 029 het dit Nogentals kompetisie nxa nie skupela Vir my is da nie so iets nie Ek is gebless want ek het nie n bang haar op my kop nie Niks gaan my stop nie Moeti kom mors met die beat breuker As jy ken van beter Chorus Bring kompetisie hie san Ek is n son of a gun Jy blom met moegoes nangaan So sit alles op my naam Bring kompetisie hie san Sal jy op my level kan hang Se my vir wie is jy bang Ek sit alles op my naam Nou hoekom baiza jy san Is jy dan bang boy Nou hoekom baiza dan Sal jy kan staan boy Verse 2 Ek is dai guy met die one two step Dai bleddie rap bek met die chains om die neck En dai guy wat dit ruk in n plek Jy check masekind ek click met die rap Ek dra alles op my naam boeta Dammit ek doenit want ek kan boeta Staan terug heh nangaan boeta Mekie jy doenit want jy kan boeta Ek maak dit net te warm Ek is hewig op hai planne Met dai siek rap dammit ek is reg vi die manne En ek top hulle Man vok hulle Ek rob hulle Die skelm is befok julle So vi wat moet ek baiza Mal kop ek gaan slice bra Reg deur n body wat chais bra Mekie jys redig nice bra Kompetisie Dai goet eet ek soos chappies(Eet ek soos chappies) Jy het n plak jy Neh dai is iets wat jy nie heti Kom chais saam met mekie Is tot die einde tot ek vrek bra Hie gaan ek step bra Mekie jys goed met wat jy het bra Chais! Chorus Bring kompetisie hie san Ek is n son of a gun Jy blom met moegoes nangaan So sit alles op my naam Bring kompetisie hie san Sal jy op my level kan hang Se my vir wie is jy bang Ek sit alles op my naam Nou hoekom baiza jy san Is jy dan bang boy Nou hoekom baiza dan Sal jy kan staan boy released July 30, 2021 Composer : Adrian Randell Du Plessis Mix/Mastered : Adrian Randell Du Plessis
3.
Huzit 02:18
Chorus(x4) Ek se Hoezit Wiezit Dazit Wazit Verse 1 Dies dai layed back Gemaklike ek Leave me alone in my zone Dai lekke kry Wie is jy Op kikker Wakker laat skrikker Straat musiek Die ware vark op n beat Ek is wat ek was Net in n different class Gebore ini mang Ek drop net bars op bars 029 die rhyme killer Ry n beat lyk punches het wiele Change flows soos n rhyme dealer Throw bones en guide jou soos n traditional healer Kyk ma wat jy kry Sexy flow die beats is maal vi my Jy's te doene met die rap king Vat ek die mic laat ek jou ore zing Chorus(x4) Ek se Hoezit Wiezit Dazit Wazit Verse 2 Is 029 retreat As ek vat aan n beat Maak ek jou siel moet dit geniet Nou hoekom moet ek stop Slaat n mic aan die brand want eks n warme kop Ja die bubble is gebars En die talent te vars So weet jy wat Moet my nie kom vertel van die straat Want in die straat maak ons groot koppe sat Ek het nie geval op my bek Die bam is my plek En die is alles ek So jy moet side step Wie run it N x op my bors number one target Die man is mos n proud coloured Peterig so vang aan my musiek Raak naar want ek gooi op elke beat Eks david met die rap buig jou soos n free-kick Chorus(x8) Ek se Hoezit Wiezit Dazit Wazit released July 30, 2021 Composer : Adrian Randell Du Plessis Mix/Mastered : Adrian Randell Du Plessis
4.
Net Waarheid 03:20
Verse 1 Eks n rap tegnikus Gevaarlike lyricist Elke classic numba se beste verse My gedagte die motherboard Met arre wat hardloop as die mic chord En my stem is die klank van musiek Eks die defenisie van die woord leriek Baie aansteeklik nou voel alle rappers siek Maak een tape en nou wil jy met ons kom peter 029 die beat breuker N legende is ek verseker Sal jy kan drink uit my beuker Wie het die ding gestug Wies besig om die bam te lig So maak pad dies die oorvat Van n pad vark Ketangs is af Dit vat n army om teen my te draf Op n beat baie woelig Punches, flows en hooks ek los dit bloedig O vader kyk hoe bring ek julle nader Het jy al ooit gesien die spyker slaat n hammer I grew up in die era wat die dj's turn tables spin Nou in die era laat ek die tables turn Crazy arabian Mc disaster Eks dieper as jou beste Ek sit om die tafel van die masters Maak underground musiek en laat dans jou ancestors Soek en jy sal vind My slogan Chorus Is net waarheid masekind(x6) Verse 2 'Nou mense hie buitw sal jou vertel van trust en loyalty my broe ma die main ding by my is waarheid, ek ek het waarheid masekind' You can not come close to me Mentally Im a genius when it comes to versatality Ek ruk die ding hie Die is nie mathametics Amper n decade en drop nog classics op classics Untouchable Vreet n beat soos die twins terrible 029 a real cannable Hoeveel keer moet ek jou se op n beat is ek n animal Wie sal my keer Is 2021 kyk hoe koom ek rof deur Word wakker Met rap is ek die bam se staatmaker Veredige omkrapper Watch my moves ek stap baie dapper Ek moet die game pomp want die rappers raak al papper Is n merk met my presence Elke woord los bietjie van my essans Jy kan nie die son se hutte weghou van die mens En vir my laat disappear al kan jy wens 029 kom met alle extras, mercedes benz Dit vat n spiel vir my kompetisie Wat as jy uitvind da isi so ietsi Mense vra watte hell Shit eks aan die brand want ek kom deur die hell Its all in a days work Met die songs wat ek kook Ja ek het begin van scratch Dadelik was ek en musiek n match Jy rap nog onnosil 029 doen dit nou al universal My vans weet die ep is long overdue Ek gee julle ma net n voorsmakie van die future broe Soek en jy sal vind My slogan Chorus Is net waarheid masekind is net waarheid(x2) Is net waarheid masekind is net waarheid(x2) Is net waarheid masekind
5.
Vat My Trug 03:03
Chorus As ek dink hoe dit was en hoe dit nou is is dit sad om te sien hoe ek die klein goete miss Dit is redig n jammer Hoe dinge verander Ons gaan agter uit Terwyl die lewe ons buit Verse 1 Kan jy my terug vat Na my stappe van n skilpad Toe speel ons vir 5bob n goal ini straat Petrol tot more soos ek jou nat spat Block mampatile tot laat Jollery opi hoeke vani straat Na dai dan vat jy jou meisie halfpad Toe was keelvol nog die woord vir siek en sat Polisies jou stop en verniet tap Vat my terug na die stappe van n plaas bounie Toe is n rambo mes nog die gevaarlikste gounie Groot mense bymekaar kom vir bingo En seuns nog glo hulle pa is hulle hero Speel blikkies, skop die ball en warm patata koue as Dan koop ons nog dai lekke melk sjoepas Vat my terug na die dae van tou marbles en top Toe beckham nog die gevaarlikste free-kicks skop Vat my terug na die lewe wat ek ken Toe was brakan jan en swart kat nog the shit man Chorus As ek dink hoe dit was en hoe dit nou is is dit sad om te sien hoe ek die klein goete miss Dit is redig n jammer Hoe dinge verander Ons gaan agter uit Terwyl die lewe ons buit Verse 2 Is die nou regte dinge Sommige gaan van vreemdelinge Na vrinne Ma ons van vrinne Na vreemdelinge Hoe vind ons die regte vriende kringe Of as n partner die regte ene Wa moet ek beginne Gaan op my kniee en bid vir die here Met alles wat aan gaan sal hy my vergeewe God antwoord asseblief my gebede Alleen voel ek oorlede Binne my het ek n snaakse bewe Ek besef eks niks sonder jou in my lewe Waarheen is die liefde Ons is soos n klomp verlore siele Kry lekke vir n ander se swaakheid Waar is die goedheid Ons ouers het ons geleer as iemand vra vir help moet nie wegkyk Wantoe beweeg ons Da bestaan nie wee iets soos let bygones be bygones Vat my terug na conscious musiek Toe is hip hop se skrywery nog siek En mens enjoy nie net die beat ma die ware leriek Ek drop verses met n storie Die wat anders nie wil hoorie Chorus As ek dink hoe dit was en hoe dit nou is is dit sad om te sien hoe ek die klein goete miss Dit is redig n jammer Hoe dinge verander Ons gaan agter uit Terwyl die lewe ons buit released July 30, 2021 Composer : Adrian Randell Du Plessis Mix/Mastered : Macdonald Maarenz Nathaniel Jonkers
6.
My Only 03:10
Chorus Jys my alles jys my only My one en only N lewe sonder jou sal eki kan behou nie Ek kani sonder jou nie(x2) N ane vroumens sal ek nooiti kan vertrou nie(ja) Verse 1 N mens sneuwel mos deur duk en din Net om met jou te wees was moeilik in die begin Ek try elke dag my luck En se myself hie moet ek in Vandag het jy my liefde oorwin Binne my is da oorvloed van blydskap Ek staan hier by jou met n gelukkige hart Want met jou wil ek tot by die dood stap Jou elke dag meer en meer gelukkig maak Jou optel as jy saak Warm hou as die koue oppak Met ander woorde ek wil met jou oud raak Alles voor jou was maar net n vasse Jys nie my eerste ma definately my laaste Chorus(x2) Jys my alles jys my only My one en only N lewe sonder jou sal eki kan behou nie Ek kani sonder jou nie(x2) N ane vroumens sal ek nooiti kan vertrou nie(ja) Verse 2 Julle ek weeti maar die is my witness Ek wili liegi my hart is ooral wa sy is En die is die waarheid Ek is dan maal oor ha Ek wil net wees met ha Sy isan mens se only Mekie se only Ek wil verewig net bly saam met ha Van is soos die water wat ek drink Asem wat ek skep Alles wat ek het Sy is n engel hie op die aarde Sy is alles wat ek nxa Chorus(x2) Jys my alles jys my only My one en only N lewe sonder jou sal eki kan behou nie Ek kani sonder jou nie(x2) N ane vroumens sal ek nooiti kan vertrou nie(ja) released July 30, 2021 Composer : Adrian Randell Du Plessis Mix/Master : Macdonald Maarenz Nathaniel Jonkers
7.
Verse 1 Monday is n bad day N gesukkel om jou uit die huis te kry Dinsdag dan ken jy my is van wat maak jy Na dit kan ek asseblief n R5 se airtime kry Sies nogals spien by my Woensdag het jy bietjie krag Kare wat kuier tot middernag Voor jy slaap dan moet ek jou nog se lekke nag Thursday is jy vreeslik op en af Dit begin met n ladies night Cellphone banking en julle koop whatever you like Oh mata what a hell of a night Vrydag raak dinge erg Dan begin dai storie van heeldag weg Jy verander in n cinderella Kanti is net getroude manne wat ngena Jou tafel is vol Met wie se pa gaan jy vanaand weg hol Oh ja Sunday post jy vang jouself nxa Chorus Deur die week is jy swaak Spien dan vir n plak Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak Is dai weekend special(x2) Deur die week is jy swaak Spien dan nou n plak Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak Is dai weekend special(x2) Verse 2 Deur die week kan jy praat Skree my ini straat Jy kry dan nie genoegi want jy text my tot laat Ek se niemand maak saak Mense maak jy swaak Altyd by die huis jys mos lekke in getug Vra eft want jys altyd plat saak Skryf op jou statuse hoe wens jy jy was nat Worry nie oor my nie jy dink net aan die dop Jy dodge my elke hoek lyk ek is child support Maar Waars jou nanas Hiers jou nanas Waars dit lekke Hiers dit lekke Ini morning op n monday Baby wa's jy Last week was mos forthnight ek weet jyt gepay kom kry my by die huis laat ons sommer saam ry Plus die meddie is n ida(i drink all) Niks gaan viby Chorus Deur die week is jy swaak Spien dan vir n plak Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak Is dai weekend special(x2) Deur die week is jy swaak Spien dan nou n plak Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak Is dai weekend special(x2) Bridge Wha wha whe Whe whe whe wha(x8) Chorus Deur die week is jy swaak Spien dan vir n plak Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak Is dai weekend special(x2) Deur die week is jy swaak Spien dan nou n plak Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak Is dai weekend special(x2) Outro Wha wha whe Whe whe whe wha(x8) released July 30, 2021 Composer : Adrian Randell Du Plessis Mix/Mastered : Adrian Randell Du Plessis
8.
Come Back 02:06
Verse 1 Juh Die lewe van n tiener 029 klein klein gewys van n spiener So vok n job Ek lewe vi hip hop Kom try en kry n zinadene zidan Meet ons in die finals en ek gebruik my kop san I can get ministered you will suffer from the consequences of my flashes Call me phoenix as rise from the ashes Met n spark In my is n bietjie 2 pac Only god can judge me i bring light to the dark As ek spit kom rappers bymekaar soos diere in noah se ark N dinosaur in jurassic park My name i earn man(iron man) tony stark Morsige rapper kom try die vark Ek maak jokes met my hande kyk hoe vat ek gat inderdaad swem met sharks Ek blom in n bloed bad I leave you dying for the angel of death Lyrically im good like that(death) Ek step in die ring Kom ek in and i do(x4) my thing Soos n wen van agter af is ek die come(x4) back king Verse 2 Juh Eks jordan met die mic Rocky in n fight Brian mac ini knight(macknight) Die hap in n bite Die moordenaar in n homicide Jy luister na die o g king of the butchery Waiza toe kom ek deur met kavuki Nou represent ek my hele kasi Ek hardloop gatte in julle rappers soos rugby toks Im Boxed All of the sudden im high at the top Is my tyd ek teleport Infront of the finish line like im 16 teen bars short Rappers got their hands up like its childs support Verse 3 Juh Ek het fans by my kante My pen gedruk met finger prints My lyrics in mc's se hande Pah(x3) Jy sal vol kom met my ranke Die moeeeeeeer in vir julle debutante Vandag se laaities steek hip hop in die skande Ek upgrade julle mindze Vang aan die dog se rhymze Soos junkies maal vi my lineze

credits

released July 30, 2021

license

all rights reserved

tags

about

029 Klerksdorp, South Africa

I'm a hip hop artist from klerksdorp south Africa and have been doing hip hop for a decade now I'm also a good freestyler and belonged in 2 crews but recently decided to do my own thing so if you looking for some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard it before check out my upcoming E.P I promise it's worth listening too and some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard before ... more

contact / help

Contact 029

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like 029, you may also like: