We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Baiza Nie

from Baiza by 029

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

Title track. Talks about me not being fearful

lyrics

Chorus

Bring kompetisie hie san
Ek is n son of a gun
Jy blom met moegoes nangaan
So sit alles op my naam

Bring kompetisie hie san
Sal jy op my level kan hang
Se my vir wie is jy bang
Ek sit alles op my naam

Nou hoekom baiza jy san
Is jy dan bang boy
Nou hoekom baiza dan
Sal jy kan staan boy

Verse 1

Jy point point met jou stok wat wil jy sien
Gatte steek ek vinnig soos n naai masjien
Die op n tyd jyt gemeet met die wolverine
Jys n groot loss waste in die game pas glad nie in my jean
Ek meng nie met eiers hulle hang mos in between
Wat is n koning sonder n kroon
Ek is hie om te sit op my troon
Kook warm vang jy die hitte van my stoom
Gangster rap ek spit somme rof
Viesies kan jy mosi vang aan suurstof
Ma wag dat 029 ontplof
Ek skiet net kop skoot
En maak n beat mors dood
So Kom ek se dit 029 het dit
Nogentals kompetisie nxa nie skupela
Vir my is da nie so iets nie
Ek is gebless want ek het nie n bang haar op my kop nie
Niks gaan my stop nie
Moeti kom mors met die beat breuker
As jy ken van beter

Chorus

Bring kompetisie hie san
Ek is n son of a gun
Jy blom met moegoes nangaan
So sit alles op my naam

Bring kompetisie hie san
Sal jy op my level kan hang
Se my vir wie is jy bang
Ek sit alles op my naam

Nou hoekom baiza jy san
Is jy dan bang boy
Nou hoekom baiza dan
Sal jy kan staan boy

Verse 2

Ek is dai guy met die one two step
Dai bleddie rap bek met die chains om die neck
En dai guy wat dit ruk in n plek
Jy check masekind ek click met die rap
Ek dra alles op my naam boeta
Dammit ek doenit want ek kan boeta
Staan terug heh nangaan boeta
Mekie jy doenit want jy kan boeta
Ek maak dit net te warm
Ek is hewig op hai planne
Met dai siek rap dammit ek is reg vi die manne
En ek top hulle
Man vok hulle
Ek rob hulle
Die skelm is befok julle
So vi wat moet ek baiza
Mal kop ek gaan slice bra
Reg deur n body wat chais bra
Mekie jys redig nice bra
Kompetisie
Dai goet eet ek soos chappies(Eet ek soos chappies)
Jy het n plak jy
Neh dai is iets wat jy nie heti
Kom chais saam met mekie
Is tot die einde tot ek vrek bra
Hie gaan ek step bra
Mekie jys goed met wat jy het bra
Chais!


Chorus

Bring kompetisie hie san
Ek is n son of a gun
Jy blom met moegoes nangaan
So sit alles op my naam

Bring kompetisie hie san
Sal jy op my level kan hang
Se my vir wie is jy bang
Ek sit alles op my naam

Nou hoekom baiza jy san
Is jy dan bang boy
Nou hoekom baiza dan
Sal jy kan staan boy

released July 30, 2021
Composer : Adrian Randell Du Plessis
Mix/Mastered : Adrian Randell Du Plessis

credits

from Baiza, track released July 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

029 Klerksdorp, South Africa

I'm a hip hop artist from klerksdorp south Africa and have been doing hip hop for a decade now I'm also a good freestyler and belonged in 2 crews but recently decided to do my own thing so if you looking for some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard it before check out my upcoming E.P I promise it's worth listening too and some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard before ... more

contact / help

Contact 029

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like 029, you may also like: