We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Intro

from Baiza by 029

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

Its a story about my musical journey

lyrics

Verse 1

1997
Toe vind ek rhymes in my bek in
Freestyle was die begin
Die geboorte van n rap koning
N paar mics geskeer
Deur my ou goete word ek nou nog ge-eer
End dus toe die next step
Ons begin op hoeke rap
En battle mekaar
Geen violence deur hip hop het ons goete ge-settle
Daar was ma geen recording equipment
Toe skyf ons oor na phone recordings as n shipment
En net da toe trap ons n paar mense se tone
En ons se groep kavuki side, was toe gebore
Mense pas toe aan en vra skierlik vir nog so n iets
Dit is net da wa ons beginne rap op downloaded beats
Maak toe die eerste mixtape
Ja die response was baie great
En na dai val die kak toe regtag uit
Musiek het geland
N sat was geplant
Ewe skierlik is n paar dood gewone laaitiekies nou in die koerant
Radio interviews
En ons beginne inspire somme n hele paar crews
Ma dit stop nie da
Ha a
Toe vang ons mos die kamera
En musiek videos volg agterna
So val ons uit mekaar
Ma kom toe wee bymekaar
Met net so n klein change in ons visie
Next thing you know is ons se musiek videos op televisie
Wie sou dit verwaag
N droom met wildskrag
Is n droom met mag


Ek wil die geleentheid vat om elke mens te dank wat nog dagliks aanhou en nooit opgee in lewe
ek moedig julle aan want elke een van julle is iemand se hero
en mag beter geleenthede op julle pad kom
en soos ons se groot mense altyd se
is die bietjie wat altyd die grootste verskil maak

My naam is 029 hoop my musiek inspireer een mens om n verandering te maak

released July 30, 2021
Composer : Adrian Randell Du Plessis
Mix/Matered : Macdonald Maarenz Nathaniel Jonkers

credits

from Baiza, track released July 30, 2021

license

all rights reserved

tags

about

029 Klerksdorp, South Africa

I'm a hip hop artist from klerksdorp south Africa and have been doing hip hop for a decade now I'm also a good freestyler and belonged in 2 crews but recently decided to do my own thing so if you looking for some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard it before check out my upcoming E.P I promise it's worth listening too and some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard before ... more

contact / help

Contact 029

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like 029, you may also like: