We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

My Only

from Baiza by 029

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

Finding your true love and not wanting to go without her

lyrics

Chorus

Jys my alles jys my only
My one en only
N lewe sonder jou sal eki kan behou nie
Ek kani sonder jou nie(x2)
N ane vroumens sal ek nooiti kan vertrou nie(ja)

Verse 1

N mens sneuwel mos deur duk en din
Net om met jou te wees was moeilik in die begin
Ek try elke dag my luck
En se myself hie moet ek in
Vandag het jy my liefde oorwin
Binne my is da oorvloed van blydskap
Ek staan hier by jou met n gelukkige hart
Want met jou wil ek tot by die dood stap
Jou elke dag meer en meer gelukkig maak
Jou optel as jy saak
Warm hou as die koue oppak
Met ander woorde ek wil met jou oud raak
Alles voor jou was maar net n vasse
Jys nie my eerste ma definately my laaste

Chorus(x2)

Jys my alles jys my only
My one en only
N lewe sonder jou sal eki kan behou nie
Ek kani sonder jou nie(x2)
N ane vroumens sal ek nooiti kan vertrou nie(ja)

Verse 2

Julle ek weeti maar die is my witness
Ek wili liegi my hart is ooral wa sy is
En die is die waarheid
Ek is dan maal oor ha
Ek wil net wees met ha
Sy isan mens se only
Mekie se only
Ek wil verewig net bly saam met ha
Van is soos die water wat ek drink
Asem wat ek skep
Alles wat ek het
Sy is n engel hie op die aarde
Sy is alles wat ek nxa

Chorus(x2)

Jys my alles jys my only
My one en only
N lewe sonder jou sal eki kan behou nie
Ek kani sonder jou nie(x2)
N ane vroumens sal ek nooiti kan vertrou nie(ja)

released July 30, 2021
Composer : Adrian Randell Du Plessis
Mix/Master : Macdonald Maarenz Nathaniel Jonkers

credits

from Baiza, track released July 30, 2021

license

all rights reserved

tags

about

029 Klerksdorp, South Africa

I'm a hip hop artist from klerksdorp south Africa and have been doing hip hop for a decade now I'm also a good freestyler and belonged in 2 crews but recently decided to do my own thing so if you looking for some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard it before check out my upcoming E.P I promise it's worth listening too and some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard before ... more

contact / help

Contact 029

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like 029, you may also like: