We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Net Waarheid

from Baiza by 029

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

Its just my opinion about how i view things

lyrics

Verse 1

Eks n rap tegnikus
Gevaarlike lyricist
Elke classic numba se beste verse
My gedagte die motherboard
Met arre wat hardloop as die mic chord
En my stem is die klank van musiek
Eks die defenisie van die woord leriek
Baie aansteeklik nou voel alle rappers siek
Maak een tape en nou wil jy met ons kom peter
029 die beat breuker
N legende is ek verseker
Sal jy kan drink uit my beuker
Wie het die ding gestug
Wies besig om die bam te lig
So maak pad dies die oorvat
Van n pad vark
Ketangs is af
Dit vat n army om teen my te draf
Op n beat baie woelig
Punches, flows en hooks ek los dit bloedig
O vader kyk hoe bring ek julle nader
Het jy al ooit gesien die spyker slaat n hammer
I grew up in die era wat die dj's turn tables spin
Nou in die era laat ek die tables turn
Crazy arabian
Mc disaster
Eks dieper as jou beste
Ek sit om die tafel van die masters
Maak underground musiek en laat dans jou ancestors
Soek en jy sal vind
My slogan

Chorus

Is net waarheid masekind(x6)

Verse 2

'Nou mense hie buitw sal jou vertel van trust en loyalty my broe
ma die main ding by my is waarheid, ek ek het waarheid masekind'

You can not come close to me
Mentally
Im a genius when it comes to versatality
Ek ruk die ding hie
Die is nie mathametics
Amper n decade en drop nog classics op classics
Untouchable
Vreet n beat soos die twins terrible
029 a real cannable
Hoeveel keer moet ek jou se op n beat is ek n animal
Wie sal my keer
Is 2021 kyk hoe koom ek rof deur
Word wakker
Met rap is ek die bam se staatmaker
Veredige omkrapper
Watch my moves ek stap baie dapper
Ek moet die game pomp want die rappers raak al papper
Is n merk met my presence
Elke woord los bietjie van my essans
Jy kan nie die son se hutte weghou van die mens
En vir my laat disappear al kan jy wens
029 kom met alle extras, mercedes benz
Dit vat n spiel vir my kompetisie
Wat as jy uitvind da isi so ietsi
Mense vra watte hell
Shit eks aan die brand want ek kom deur die hell
Its all in a days work
Met die songs wat ek kook
Ja ek het begin van scratch
Dadelik was ek en musiek n match
Jy rap nog onnosil
029 doen dit nou al universal
My vans weet die ep is long overdue
Ek gee julle ma net n voorsmakie van die future broe
Soek en jy sal vind
My slogan

Chorus

Is net waarheid masekind
is net waarheid(x2)
Is net waarheid masekind
is net waarheid(x2)
Is net waarheid masekind

credits

from Baiza, track released July 30, 2021

license

all rights reserved

tags

about

029 Klerksdorp, South Africa

I'm a hip hop artist from klerksdorp south Africa and have been doing hip hop for a decade now I'm also a good freestyler and belonged in 2 crews but recently decided to do my own thing so if you looking for some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard it before check out my upcoming E.P I promise it's worth listening too and some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard before ... more

contact / help

Contact 029

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like 029, you may also like: