We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Vat My Trug

from Baiza by 029

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

A story about my childhood and how things have changed

lyrics

Chorus

As ek dink hoe dit was en hoe dit nou is
is dit sad om te sien hoe ek die klein goete miss
Dit is redig n jammer
Hoe dinge verander
Ons gaan agter uit
Terwyl die lewe ons buit

Verse 1

Kan jy my terug vat
Na my stappe van n skilpad
Toe speel ons vir 5bob n goal ini straat
Petrol tot more soos ek jou nat spat
Block mampatile tot laat
Jollery opi hoeke vani straat
Na dai dan vat jy jou meisie halfpad
Toe was keelvol nog die woord vir siek en sat
Polisies jou stop en verniet tap
Vat my terug na die stappe van n plaas bounie
Toe is n rambo mes nog die gevaarlikste gounie
Groot mense bymekaar kom vir bingo
En seuns nog glo hulle pa is hulle hero
Speel blikkies, skop die ball en warm patata koue as
Dan koop ons nog dai lekke melk sjoepas
Vat my terug na die dae van tou marbles en top
Toe beckham nog die gevaarlikste free-kicks skop
Vat my terug na die lewe wat ek ken
Toe was brakan jan en swart kat nog the shit man

Chorus

As ek dink hoe dit was en hoe dit nou is
is dit sad om te sien hoe ek die klein goete miss
Dit is redig n jammer
Hoe dinge verander
Ons gaan agter uit
Terwyl die lewe ons buit

Verse 2

Is die nou regte dinge
Sommige gaan van vreemdelinge
Na vrinne
Ma ons van vrinne
Na vreemdelinge
Hoe vind ons die regte vriende kringe
Of as n partner die regte ene
Wa moet ek beginne
Gaan op my kniee en bid vir die here
Met alles wat aan gaan sal hy my vergeewe
God antwoord asseblief my gebede
Alleen voel ek oorlede
Binne my het ek n snaakse bewe
Ek besef eks niks sonder jou in my lewe
Waarheen is die liefde
Ons is soos n klomp verlore siele
Kry lekke vir n ander se swaakheid
Waar is die goedheid
Ons ouers het ons geleer as iemand vra vir help moet nie wegkyk
Wantoe beweeg ons
Da bestaan nie wee iets soos let bygones be bygones
Vat my terug na conscious musiek
Toe is hip hop se skrywery nog siek
En mens enjoy nie net die beat ma die ware leriek
Ek drop verses met n storie
Die wat anders nie wil hoorie

Chorus

As ek dink hoe dit was en hoe dit nou is
is dit sad om te sien hoe ek die klein goete miss
Dit is redig n jammer
Hoe dinge verander
Ons gaan agter uit
Terwyl die lewe ons buit

released July 30, 2021
Composer : Adrian Randell Du Plessis
Mix/Mastered : Macdonald Maarenz Nathaniel Jonkers

credits

from Baiza, track released July 30, 2021

license

all rights reserved

tags

about

029 Klerksdorp, South Africa

I'm a hip hop artist from klerksdorp south Africa and have been doing hip hop for a decade now I'm also a good freestyler and belonged in 2 crews but recently decided to do my own thing so if you looking for some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard it before check out my upcoming E.P I promise it's worth listening too and some of the best Afrikaans hip hop like you neva heard before ... more

contact / help

Contact 029

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like 029, you may also like: